OESFEES 2016: Hier kom ‘n fees van ‘n ander kleur en geur

Solms Delta > News and Newsletters > News Updates > OESFEES 2016: Hier kom ‘n fees van ‘n ander kleur en geur
March 4th, 2016

OesfeesDie Oesfees is een van die hoogtepunte op die kultruele kalender en vanjaar is daar geen uitsondering nie.Die Oesfees vind vanjaar plaas op 19 Maart 2016. Die Oesfees is meer as net partytjie hou. Hier vier ons die geskiedenis, die geskiedenis van die plase en die geskiedenis van die omgewing.

Vanjaar gaan ons fees vier met bekendes soos Emo Adams, Hot Water, Elvis Blue en talle ander meer. Smul pape kan ook aan heerlike geregte smul terwyl die kinders besig gehou word by die toegewyde area vir kinders.

Die fees is ‘n fees vir oud en jonk en jy kan uitsien na lekker heerlike partytjie. Kaartjies is nou beskikbaar en jy gaan die een nie wil mis nie. Kersfees kom net eenkeer so ook wyn.

RSS Feed Subscribe to RSS Feed


Leave a Comment